Tuesday, 21 March 2023
Today's Topic: My klein boksie
3 De geheimpie
Ek wens ek kon vir jou n kind gegee het, ja nou toe ek opstaan en gaan piepie toe is dit weer sulke tyd, shame dis hoekom ek so lus is en nogsteeds is, ag fok tog .
Ek wens regtig ek en jy kon saam n kind gehad het, jy is nie te kak met CJ nie maar jy verstaan nie, want jy het nie van jou eie nie,
Ek sou daarvan gehou het dat jy nie n keuse gehad het om my bo jou ander mense te kon kies nie, nou voel ek ook maar net soos nog n vrou in jou lewe want ek kan nie vir jou n kind gegee het nie..
Ek sou daarvan gehou het as jou ou ma dan moes laaste staan in die ry, maar nee ek kry mos pms, great ag ek kan se jammer tot ek groen in die gesig is, ons is tog nog okay net jammer ons kan nie nou sex nie, ek en jy geniet mekaar so maar nie op n sagte liefde volle manier nie ons geniet mekaar op n rowwe hartkloppende spasie dat jou tong aan jou verheelmte vas sit.....
Ek gaan nou maar weer storie kyk en myself vergruip aan peanut butter het darem dit en jelly vir iets soets ek kan winkel toe gaan maar eers geld trek my kaart deurmekaar gemaak en nou kan die ding nie swipe nie great, my skuld seker ook tog net myne, ek wens ek het n groot teddie beer n moerse een gehad wat ek net kon vas hou en elke keer as ek aan sy arm vat hy net se ek is lief vir jou en jy is die beste vir my...
Nog n geheimpie, voel maar net baie jammer baie jammer vir myself....
2 De Geheimpie
Ek het nou gesien ek weet die vrou fantaseer oor n man, soos myne soos my Rijan, daai rowwe spasievolle ek het dit met Rijan, en ek het nie een soos haar man wat soet en stabiel is nie, ek soek dit nie, Rijan daar is iets anders wat jy moet verander, maar dalk onmoontlik vir jou....
Ek wil nie he Rijan moet nou in iets verander wat hy nooit sal wees nie, ek wil he hy moet my laat vergeet van al my worries en my laat ontplof van binne...
Ek wil net voel ek hoort by hom, ek wil net he hy moet my op eet net soos hy kan, nie net net op n stoute manier nie, maar met sy woorde want hy kan nie sy lus keer nie dit loop oor sy lippe en sy vingers kan nie ophou nie hy moet net aan my voel.
Daai boksie van my bly in my hartjie klop en se dink bietjie meer as net dit waaroor jy nou wil skryf jy het tog so baie om te doen waar is jou poriteite Judy. Jy le en kyk kastig n series en al waarvoor jy lus raak is vir jou Rijan, jy het hom kwaad gemaak briesend so sex is uit, wat doen ek nou, as ek aanhou kyk shit sal nie kan nie, ek kan ook nie my tricks gooi nie CJ mos vandag en res van sy skooldae by die huis, maar al was hy nie hier nie het ons nogsteeds nie want ek is lus vir jou maar jou poriteite is verkak veral teenoor my.....
Die vrou laat my tog so aan myself dink dis presies wat ek gedoen het en met mans soos Rijan en nogsteeds het ek my greatste wonderlikste onbeskryflike sex saam met Rijan nog nooit in my lewe nie ek is nou 37 en dit is ongelooflik, ek het nog nooit so lekker gekry saam my voriges soos met Rijan nie, hulle was maar net ag ek sal le en kry tog klaar.
Met Rijan is dit hy kan nie genoeg van my lyf my mond my hande my tiete my boude my hy kan nie genoeg van my kry nie.... Ek ook nie van hom nie want nog elke keer as ons dit doen in die oggende toe deur, CJ slaap nog, is dit perdjie klim, perdjie af , ek verstaan ek het jou opgebou van gisteraaand af maar jy het weer bietjie vir my bene en joune te lank gevat om klaar te maak , maar is fine, is okay as ons dit in die oggend doen maar dan verwag ek jy moet tussen 1 en 2 hier wees jy hoef my nie te smeek nie jy moet net aan my vat net vir my se kom ek en jy gaan kamer toe net om my te laat glimlag en dan vanaand dan kom ons saam.....
Dit is nog altyd die probleem as ons dit gedoen het in die oggende dan jaag jy nie huis toe nie jy gee nie om of ek dalk lus is nie, jou ouers is belangriker veral jou ou ma. Ek kort jou liggaam of jou hande of jou meneer om my te laat voel wat jy vanoggend gekry het, maar nee hulle en al die ander goed wat ek kan as verskoning gebruik as om my uit my lus te verlos ek het jou dit nog nooit gese nie, ek kon nie dit klink net te selfsugtig maar dan dink ek, ek is nie ek wou ook net daai gevoel gekry het wat ek jou vanoggend laat voel het.....
Nog n geheimpie uit die boksie...
My klein boksie
Ek haat myself toe CJ klein was wou ek altyd by hom gewees het ek kon nie n dag sonder hom gewees het nie.
Ek wou gewerk het hom die wereld gekoop het, en al wat ek gedoen het was tyd mors al wat ek kon gekoop het was kos. ek moes net besluit het ek spandeer elke min van jou ou klein mens lewe en nou na 12 jaar kon ek dit reg kry.
Dit is nie maklik nie vir al nie in n klein dorpie nie.
Ek het my geheime in n boksie gesit ek het so baie cravings want dinge tussen my en kind is tops.
Die dinge tussen my en Rijan is nie lekker nie, hy wil net sex maar dan sien ek n ander man nie in lewende lywe nie maar op netflix en hy is die tipe wat ek na smag, ek ken myself ek sal nie met n goeie wonderlike great man met nie so groot meneer tussen sy bene soos wat ek nou het nie, maar n goeie man is beter as goeie sex, so het my ma my altyd gese. Regtig Judy lewe gaan nie net oor great sex nie. Sy was reg ons kan nie komunikeer nie ons kan net lekker great kom.
Goeie man neem sy besluite self, en hy sal wil kyk wat skryf ek wat het ek in gedagte of wat pla, of is ons sex goed genoeg is sy tog happy saam my? Bietjie meer in my as mens belangstel.
Ek kry nou en dan begreete om als te print en se lees net maar as als uit my boksie uithaal en Rijan lees net n bietjie maar sien nie regtig raak wat ek try se nie, wat is die punt dan. So is maklik om so bietjie uit my hart se boksie goed uit te laat, nooit als nie dis nie veilig nie ander mense hou dit dalk teen n mens so die bietjie goed wat uitkom is darem net om myself te oorreed jy doen nie te kak met jou lewe nie.
Dalk meer insit en Training net klaar maak en aangaan soos nou. Daar is nie veel om oor te moan nie hier is kos hier is geld nie moer baie nie maar genoeg om vir nou te oorleef.
Ek weet en besef ek skuld CJ meer want hy is net n geskenk van bo. Ek lewe vir CJ en vir Rijan maar Rijan moet nog groot word. Ek try om vir CJ reg groot te maak, maar ek herken dit ook maar ek doen nie altyd die regte dinge nie, ek het n vreeslike kak humeur ek hou van vloek en skreeu.
Ek hou nie daarvan om te baklei of te stry nie ek hou meer daarvan as jy my kwaad maak of sleg se bly uit my pad want jy is dan in my pad, ek sal as ek voel jy is meer werd as om te verloor sal ek met jou kontak maak as ek oor my kwaad is, maar moenie aanhou karring nie ek sal jou soos n eier laat lyk want ek dink jy is die hoof nar in jou eie sirkus.
Ek het die gewoonte as R my kwaad maak dan dink ek terug aan my ex'e daar is baie vir n platte landse meisie was my jong mens lewe sorg vry en lekker.
Ek was stupid om te wou trou ek moes nog meer exprenciese opgetel het met die lewe, maar tog die bietjie vryheid wat ek gehad het om te kuier, te rook en niks wat mens oor hoef te worry nie, maar dan word jy n ouer en jy verlang terug na die sorg vrye lekker rowwe verhoudings.
Ek onthou nog ek het een aand so gekuier en die aand in die bakkie was moer lekker sex.
Ek onthou ek kon nie genoeg gekry het nie.
Ek het so iets nodig al die veraantwoordelikheid maak my mal, ek wil he Rijan moet my sex dat ek nie moet krag he om te vra wat gaan ons eet nie?
Thursday, 16 February 2023
Jou Woorde
my woorde aan jou, ek weet is vieslik,
ek weet nie hoekom ek nie net kan stil bly nie,
hoekom moet ek jou terug seer maak,
hoekom moet ek jou smeek vir menslikheid,
hoekom kan jy nie die seer sien wat jy doen nie,
hoekom kan jy nie onthou wat jy gedoen of gese het nie,
hoekom moet ek altyd die mal een wees.
ek het so groot drome vir ons, maar
ek hoor jou woorde wat seer moet maak,
ja dit maak moer seer maar, ek was ook verkeerd,
dalk soek ek meer aandag, of dalk soek ek jou net,
om wakker te skrik en regtig te sien wat het jy.
ek vra ook hoekom as dit so goed gegaan het,
hoekom nou weer hierdie groot berg of ek voel,
ek is op n bootjie in die middle van die dam,
ek dink aan n ou vriend van n sklidery teen sy muur gehad het,
hy het altyd gese soek en bly soek tot jy die regte een saam
jou in die bootjie te kry, want een roei en ander een staan droog
en veilig, gaan jy nie ver kom nie,
ek voel nou amper ek kan nie sonder jou voorentoe beweeg nie,
ek soek jou in my bootjie, nie net oor aardse goed nie,
maar ook sonder jou mooi of lelike woorde , ek kort jou,
hoekom dan net nie meer die ander mense sien as negatiewe weses nie,
is ek dalk die verkeerde een,
hoekom moet ek weer twyfel in myself,
as ek mos die berg sien tussen ons net omdat jy gaan kuier het,
jy kort dalk die dronk praatjies, maar dan baklei ons so baie,
is dit omdat ek jaloers is dat jy so lekker gekuier het tot so laat,
of is dit as jy hier kom is jy so galbitter en dit werk nie vir my nie,
hoekom het ek die punt bereik wat jou woorde nie meer seer maak nie,
hoekom voel dit as jy aan my vat ek moet maar net gee,
hoekom voel dit of ek weer alleen in my bootjie is.
Today's mood Eina
Ek haat jou,
jy word te maklik beinvloed, maar suip sal jy suip.
Jy kom vanaand
weer vanaf een van jou ouers af. Dan is daar niks slegter as ek, op die aarde
nie.
Ek is
dankbaar vir my ouers
Maar jou ma
is galbitter en n wyn vlieg en jou pa
Is ook n
suip gat en n negatiewe drol.
Ek moet
weer gaan werk soek is jou woorde aan my.
Ek vloek jou
en jou ouers ek sal nie.
Ek het 5
jaar gesorg dat ons elke maand kos het in die huis
Ek het mooi
na jou gekyk ou msamma se seuntjie, dis maar net jou beurt
Jy gaan jou
keuses in die lewe moet maak of ons groei of jy bly
agter saam
jou mense wat jy, pa en ma noem.
Ek wil meer
in die lewe he as wat jy my op die stadium kan bied
Of jy groei
saam of jy bly agter saam daai ouers van jou!!!!
Ek gaan nie
dat hul my groei of drome breuk nie,
Ek is baie
sterker as jy en ek het die regte ondersteuning
Ek is moeg
om te baklei dat jy vir jouself sal baklei en op te staan en te moet kyk
Wat kan
eintlik nog kan wees, my woorde aan jou raak min,
Ek is moeg
om jou te probeer laat glo in ons
Ek kan jou
nie dra en my dra nie en ek het jou gese, 5jaar
meer van myself weggegee en ek gaan my drome volg, kom wat wil,
jy probeer nie eers om n beter man te word nie, jy moet groot word.
Ek het jou probeer
n beter mens maak,
Net as ek
jou wen dan is hul in die prentjie
Altyd, ons
sal nooit kan groei nie,
Ek wil jou
nie los nie, ek sal jou maar dra
Terwyl ek maar
moet as jy jou ouers na nog n jaar
Of na n
paar jaar kies dan is dit maar so want
Ons verdien
dit om ook as n family te moet groei
As jy aan
die verkeerde kant van ons draad bly staan,
Gaan jy
agter bly. Was my pa se woorde aan my.
Ek wens jy
kon my ouers se woorde hoor en inneem.
Dit help
nie eers hul prober nie,
Jy sit
liewers en bog praat en jouself verdrink,
Saam een van
jou ouers.
Die ou
keuses wat jy lank terug gemaak het,
Dis verby
hou op luister na dronk praatjies,
Begin die
mens wees wat ons verdien om te he,
Wil nie he
jy moet agter bly nie, wil he ons moet saam groei.
Ek glo aan
ons, hoekom kan jy nie….
Friday, 10 February 2023
Mother Nature
People are taking images of all the stunning wildlife on earth.
There is a lot to take care of, simply from the view of a photographer, in your case you can spend time with nature truly, (even in your garden) you just truly have to enjoy the beauty and the peace.
If we don`t take care of mother nature, she goes to continue to exist all of us, that`s the element humans are killing mum nature and others attempt to reveal to you with their images that if it`s long gone it`s long gone.
If we hold on to killing for survival, then we'll lose. However, mother nature could be more secure when we're long gone if there weren`t any humans left to damage her.
I recognize some humans kill most straightforwardly for survival, however, the land we're taking for ourselves, mom nature is fed-up with us, for simply taking down the stunning to make an area for something that isn`t nature.
Mother nature always begins combating back.
Every time an herbal catastrophe moves is only a warning, now no longer a small one a large one due to the fact each time, she fights back then many humans are killed, she doesn`t need humans to die truly it's miles simply her manner of having extra space.
We are on the planet no longer simply due to the fact all of us have a purpose. We all have that voice that tells us, we deserve higher or that this existence isn`t for us. Just start to dream and simply begin with that one little dream and dream approximately nonviolent fuller planet earth however most significantly mother nature.
I could have cherished staying withinside the days there weren`t any excessive homes or mine holes beginning on land withinside the sea simply mom nature and we the humans simply peacefully.
That`s the element we took over we're destroying mom nature, and in case you truly take notes mom nature is constantly going to combat back, she changed into created first and that is she.
We all love or hate our existence however she and Our Creator aren't glad for us humans. I am still trying to understand how we truly going to assist her. But this is the element we won`t have the ability to...
Thursday, 9 February 2023
Ghost writer
I got a written letter today.
Hi Judy
It’s me Catherine I am living here since the moment the house was built. I grew up here, became a woman here, lived here looking after my mother here, and lived with my aggressive husband and four children, every one of them moved away, just leaving me here with the old man.
My life wasn’t happy or peaceful no it was hard but I survive four children and a husband.
I lived my last years
and died in my sleep in this house you are calling home now.
This is my house and ever since you and your son moved in it
became a home.
I heard about the changes you still want to make to the
house and I love every single one of them. I like the changes you’re making so far; I like
it.
I know I was in the beginning not very welcoming and after
every change you did, I got angry I know I was putting the man of the house through
a lot with the moods I gave you.
But I found peace after I saw you are just making it homier and
more comfortable.
Thank you for taking care of the man from the house, I wish
you would stop completely fighting,
But no that is never able to happen, don’t listen to
somebody that says there never has been an argument with their partner.
But back to the house just thank you and your son for completing
the homey feeling.
Thank you for bringing life to the garden and house.
Take care Judy and your great son, and don’t stop being the woman
that he needs, the owner.
With all my love
Catherine
Thursday, 2 February 2023
Bad Luck
I had a a very close encounter today , but it started yesterday,
on Facebook I got a private message from my mother,
that its first thing that was strange, but okay I went along,
then I had to send my bank details and photo of my ID,
yes, I didn't think, I didn't know, something told me to be careful,
I am 37 years of age, I must have
learned to listen to my dad by now,
but not stupid me but at least I didn't pay the amount because,
when I talked to my mother about that she didn't know anything,
luckily she and me didn't make a mistake,
this is the first time that they almost,
caught me, now I will be more careful hopefully,
either ways I am the stupid's person I know.
Luckily I didn't give to much, but still think its to much.
Thanks mum for trying to help me even if you didn't have
a clue what is going on.
You're the best
Love you
I already knew what I am going to do with the money,
that we could have won if it wasn't a blerrie scam,
but that is why the world is the way it is,
every body wants to make fast cash,
that's why all over the world, people are in jail,
for scamming and smuggling and worst things,
the thing is they get caught,
but the next person is going to be more clever ,
sneakier that's life and there will always be people,
who is going to hope it work and what isn't fair,
they get their money and don't give a rats ass,
if that poor people are going to be okay?
Giving you there last hope,
you don't care even if you took something,
that wasn't yours,
now you can
buy anything from the money you stole,
don't wonder why when shit strikes you,
I am a big believer in:
Karma is going to catch up with you.
ya ya reality is a bitch also.
Wednesday, 1 February 2023
Tuesday, 31 January 2023
My Pride and Joy!!
My Dear Son
I am blest
to have you for 12years now,
I wish I can
give you everything,
Your little
heart desire,
But you got
me for a mum,
With all my
love I am trying.
I am sorry
if I can’t give you everything,
At this
moment your 12years,
Of a little
life wasn’t very fun,
But I promise
you,
I am going
to make a difference in your life,
I think you
deserve much more,
You’re a great
loving human being,
Fine you
are not comfortable in your body now,
But it will
happen then you will love yourself.
But then
your still young my beauty,
I can see
you in my imagination,
How a
beautiful, strong independent person you are going to be,
Thank you
for being mine.
Saturday, 21 January 2023
I want to talk about me!
I am afraid, I have this big dream and,
I know I must be patient and,
I know I am covered form my expenses, but not for long enough.
This is the biggest step I ever took in my 37years,
okay not my first but my biggest one in my life now,
I am blerrie terrifying because I am scared what about the rest of the year.
Go back to the safe places again?
Even if it means you're dying inside.
This can't be my life.!
All I can think is to ask:
Univers please let me a hand.
Wednesday, 18 January 2023
Sad
I am angry today.
a tiger got out,
not her fault, someone cut the fence,
she didn't killed anybody,
yes, somebody got a scared, but he wants even bitten.
She killed a small dog but maybe he was attacking her,
self-defense, it's in all of us.
They could just have dart her and took her home,
not the wild, her life was bad, because she couldn't even,
been born free.
But no, they shoot her dead.
Didn't lived a normal life and just like that,
the tiger's life was over and that was that.
Nobody gives really a damn.
Rest in peace dear tiger,
I am sorry you didn't have,
a normal tiger life!!
ANNOY
You think you can
annoy me,
You don’t, I just
feel sorry for you,
I understand you feel
insecure,
But stop making a
fool out of yourself,
mine won’t cheat on me,
Sorry, that you and
your husband,
don’t have the same connection,
like me and my partner
have for each other,
but if you realise,
this is your man till death,
maybe then would you
stop trying,
to get someone else’s
man,
realize one more
thing,
I can make my partner happy,
I HAVE HOPE EVRYDAY,
What do you have?
Why can’t you keep
yours happy?
Tuesday, 17 January 2023
PEACE
I am sitting here on
the porch,
Coffee in one hand,
smoke in the other,
Looking at the
garden, it’s just beautiful,
Birds are drinking
water from the dog’s bowl,
The basset is lying
at my feet in the shades,
I am alone with my
thoughts,
It’s scary, but just
look at the peacefulness around you,
Take a deep breath
and just enjoy, the peace you are feeling now.
If you get the peace,
answers will appear.
Monday, 16 January 2023
WHAT IF?
I am living my dream
live,
But what if it won’t
last longer than three or four months,
What if I am living in
my own imagination,
What if all the things I
am seeing is just an illusion,
What if I don’t have
what it got,
What if nothing happens
what I saw in my mind,
What if, what if, what
if?
I know of people who
wants me to fail,
But what if I can prove
to myself and them,
I am also something
amusing!!!
LONELY OR NOT
Don’t
know if I want to be lonely or not,
I don’t like people, I love my dogs,
Maybe I just need a few people to talk to,
Not a lot of people, they make me nervous,
I love being at home, in the garden
With the dogs and the green, green grass, and
the flowers
Then the big old palm tree,
Standing tall and green looking out for me,
This is my piece, what are yours?
My spirit
This is the Spirit of Me,
The First time I've ever felt free,
This where I will come to show the real me,
So please feel free to join....
5 de Geheimpie
Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...
-
I am afraid, I have this big dream and, I know I must be patient and, I know I am covered form my expenses, but not for long enough. This ...
-
I am angry today. a tiger got out, not her fault, someone cut the fence, she didn't killed anybody, yes, somebody got a scared, but he...
-
This is the Spirit of Me, The First time I've ever felt free, This where I will come to show the real me, So please feel free to join....
-
Ek haat myself toe CJ klein was wou ek altyd by hom gewees het ek kon nie n dag sonder hom gewees het nie. Ek wou gewerk het hom die wereld...
-
Ek wens ek kon vir jou n kind gegee het, ja nou toe ek opstaan en gaan piepie toe is dit weer sulke tyd, shame dis hoekom ek so lus is en n...
-
My Dear Son I am blest to have you for 12years now, I wish I can give you everything, Your little heart desire, But you got me...
-
Don’t know if I want to be lonely or not, I don’t like people, I love my dogs, Maybe I just need a few people to talk to, Not a lo...
-
Ek het n ongelooflike liefde vir my seun, hier kom dit die vrese, wat se ek as hy my vra. Hoekom maak jul die deur oop en toe, hoekom is ju...
-
I am living my dream live, But what if it won’t last longer than three or four months, What if I am living in my own imagination, Wh...
-
Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...