Tuesday 21 March 2023

My klein boksie

 Ek haat myself toe CJ klein was wou ek altyd by hom gewees het ek kon nie n dag sonder hom gewees het nie.

Ek wou gewerk het hom die wereld gekoop het, en al wat ek gedoen het was tyd mors al wat ek kon gekoop het was kos. ek moes net besluit het ek spandeer elke min van jou ou klein mens lewe en nou na 12 jaar kon ek dit reg kry.

Dit is nie maklik nie vir al nie in n klein dorpie nie.

Ek het my geheime in n boksie gesit ek het so baie cravings want dinge tussen my en kind is tops.

Die dinge tussen my en Rijan is nie lekker nie, hy wil net sex maar dan sien ek n ander man nie in lewende lywe nie maar op netflix en hy is die tipe wat ek na smag, ek ken myself ek sal nie met n goeie wonderlike great man met nie so groot meneer tussen sy bene soos wat ek nou het nie, maar n goeie man is beter as goeie sex, so het my ma my altyd gese. Regtig Judy lewe gaan nie net oor great sex nie.  Sy was reg ons kan nie komunikeer nie ons kan net lekker great kom.

Goeie man neem sy besluite self, en hy sal wil kyk wat skryf ek wat het ek in gedagte of wat pla, of is ons sex goed genoeg is sy tog happy saam my? Bietjie meer in my as mens belangstel. 


Ek kry nou en dan begreete om als te print en se lees net maar as als uit my boksie uithaal  en Rijan lees net n bietjie maar sien nie regtig raak wat ek try se nie, wat is die punt dan.  So is maklik om so bietjie uit my hart se boksie goed uit te laat, nooit als nie dis nie veilig nie ander mense hou dit dalk teen n mens so die bietjie goed wat uitkom is darem net om myself te oorreed jy doen nie te kak met jou lewe nie. 

Dalk meer insit en Training net klaar maak en aangaan soos nou. Daar is nie veel om oor te moan nie hier is kos hier is geld nie moer baie nie maar genoeg om vir nou te oorleef.

Ek weet en besef ek skuld  CJ meer want hy is net n geskenk van bo. Ek lewe vir CJ en vir Rijan maar Rijan moet nog groot word.  Ek try om vir CJ reg groot te maak, maar ek herken dit ook maar ek doen nie altyd die regte dinge nie, ek het n vreeslike kak humeur ek hou van vloek en skreeu. 

Ek hou nie daarvan om te baklei of te stry nie ek hou meer daarvan as jy my kwaad maak of sleg se bly uit my pad want jy is dan in my pad, ek sal as ek voel jy is meer werd as om te verloor sal ek met jou kontak maak as ek oor my kwaad is, maar moenie aanhou karring nie ek sal jou soos n eier laat lyk want ek dink jy is die hoof nar in jou eie sirkus.

Ek het die gewoonte as R my kwaad maak dan dink ek terug aan my ex'e daar is baie vir n platte landse meisie was my jong mens lewe sorg vry en lekker.

Ek was stupid om te wou trou ek moes nog meer exprenciese opgetel het met die lewe, maar tog die bietjie vryheid wat ek gehad het om te kuier, te rook en niks wat mens oor hoef te worry nie, maar dan word jy n ouer en jy verlang terug na die sorg vrye lekker rowwe verhoudings.

Ek onthou nog ek het een aand so gekuier en die aand in die bakkie was moer lekker sex.

Ek onthou ek kon nie genoeg gekry het nie.

Ek het so iets nodig al die veraantwoordelikheid maak my mal, ek wil he Rijan moet my sex dat ek nie moet krag he om te vra wat gaan ons eet nie?

No comments:

Post a Comment

5 de Geheimpie

Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...