Saturday 1 April 2023

5 de Geheimpie

Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar.

Sy het gebel ek het gewerk vandat R my ooit raak gesien het, toe bel sy na die lekkerste plek waar ek gewerk het, Fouries in Vendersdorp, ek was gelukkig om die foon te antwoord.

Ek het altyd gese Fouries hallo, Judy wat praat toe is dit R se ma, wat goed wil bestel, R hak toe af en skreeu hallo my ding ek lag toe so skaam ek vrek oor R vandat ek hom gesien het met sy mooi oe en hare en atletiese lyf, fok hy lyk vir my soos n surfer, sorry o ja ek het gelag en sy ma hak toe af en vra o ne het hy jou ding al gesien, ek is nie op my bek geval nie as jy my kak vertel kry jy dit terug en ja hier kom my woorde nog nie tannie.

Sy het gery om vir my KFC te bring toe ek dankie se, se vir R dit was sy idee.   my goeie fok ne, sy is die een wat vir hom sal rond ry, ek sal nie vir n fok nie as ek nie van CJ se meisies gaan hou nie sal ek nie agter hul aanry nie..

Toe is ek op verlof  was, het ons ek en R se ma sy huis reg kry, ja fine maar ek kuier mos nog net vir R, mag mos niks se nie.  Kom een middag by R draai toe ek in stap kyk sy my kak aan en die ou vet man wat saam haar in die sitkamer gesit het skud skaars sy vet kop.  Ek gaan sit toe paar goedjies wat ek gekoop het in die kombuis en toe ek uit sitkamer toe gaan is hul weg, o maar ek was misluk het styf in gekom, so what ek het nie verwag sy ou ma gaan ook in die huis wees nie, 

Ek en R op ons eerste keer weg alleen gegaan het, toe vat sy my om die goed te koop en se my hoe en wat dis nie te sleg van haar nie, my ma sou gese kom Judy regtig jy maak n lysie en vra dan pak jy.  Sien mens moet jou eie ding doen.

Sy wat sy ma is het na sy besigheid gekyk, ons het seker nie gebel om te se dis mooi en lekker of veilig nie, ek het met my ma en my seuntjie gesels, regtig moes ek nou sy part ook gedoen het..Ons het terug gekom o maar was sy styf.

Ek het dit geniet net jammer CJ was nie saam nie, het vreeslik na my lyfie verlang.

Gebeur Covid ding ek by R se huis, CJ moet by sy ouma en oupa bly, want die adres van skool papiere is op ouma se adress, ons ek en CJ het by my ouers gebly, was okay.

Ek en R baklei maar nie te erg nie, meeste net hy wil meer by sy ou ma en haar boyfriend wees as by my.. Covid verby is nooi sy ons eenaand om by haar en Jan te eet, sy kan kos maak,so ook my ma so gewoond aan lekker kos.  Sy het vreeslik moeite gedoen so het sy vertel, die aand bespreek ons vir R se boetie se troue dan moet hul gaan klere aanpas, ek kan saam maar wat van R se besigheid.

Ek het vir n klein rukkie in Thirsty's hier by ons gewerk,maar was nie vir my nie.  Ek vat af by die werk, ek reel met my ma CJ kuier by hul die naweek als is so gereel,  hoekom kan ek dan saam nie?

R se ma het vir my nog gese, dit gaan goed met julle pasop vir die groot fight... Toe is sy ma verantwoordlik vir ons een moerse fight... ek verstaan nie, hulle is skuldig  nooit ooit nie, sal so iets genoem word nie, nee ek is die sleg een o nee ek is jaloers op haar of whatever ou M ek en jy sal nooit langs n vuur kan sit nie.... Ek hoop net en bid net ek het meer in my, dat CJ net die beste kan wees....

Ek kan nie aan een goeie ding van jou se nie, jy is seker nie te kak nie, jou kinders is tog lief vir jou, dis goed dit hoort so, maar ek en jy is glad nie dieselfde nie, ek kan net nie met jou oor die weg kom nie....

Ek voel sleg daaroor maar dis beter as ons mekaar net sterkte toe wens, jy bestaan nie vir my nie en ek ook nie vir jou nie, want ek is net nie soos jy nie.  ek is n moerse kombinasie van my Ma en Ouma en ditbeteken as iets nie vir my lekker is of jy is te in my besigheid nee sorry kan nie... My ma weet ek sal net oor iets praat as my hart vol is daarvan....

Ek wil nie weer oor R se ma praat nie so ek wil net se ek is jammer ons kom nie oor die weg nie, maar ek belowe jou R kan enige tyd soos in die verlede weer by jou le, dan ek en CJ sal aangaan, hy gaan net nie deel wees van ons lewe nie.... Dit is R se keuse hy is of n mammatjie se seuntjie of hy is n man van die huis....

R kan na jou toe gaan, hy gaan anyway na sy pa toe en weet jy hoekom kuier hy liewers by sy pa, daar word nie net gesit  wyn drink en mense vloek of skinder want face dit tannie jy is galbitter....

So sorry maar dankie vir jou seun, al is hy meer n nagmerrie as n plesier meeste van die tyd, dis hoekom as ek se asb gaan kuier vir een van jou ouers is ek eintlik dankbaar hy het....


 

5 de Geheimpie

Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...