Tuesday 21 March 2023

Today's Topic: My klein boksie

Today's Topic: My klein boksie:  Ek haat myself toe CJ klein was wou ek altyd by hom gewees het ek kon nie n dag sonder hom gewees het nie. Ek wou gewerk het hom die wereld...

3 De geheimpie

 Ek wens ek kon vir jou n kind gegee het, ja nou toe ek opstaan en gaan piepie toe is dit weer sulke tyd, shame dis hoekom ek so lus is en nogsteeds is, ag fok tog .

Ek wens regtig ek en jy kon saam n kind gehad het, jy is nie te kak met CJ nie maar jy verstaan nie, want jy het nie van jou eie nie, 

Ek sou daarvan gehou het dat jy nie n keuse gehad het om my bo jou ander mense te kon kies nie, nou voel ek ook maar net soos nog n vrou in jou lewe want ek kan nie vir jou n kind gegee het nie..

Ek sou daarvan gehou het as jou ou ma dan moes laaste staan in die ry, maar nee ek kry mos pms, great ag ek kan se jammer tot ek groen in die gesig is, ons is tog nog okay net jammer ons kan nie nou sex nie, ek en jy geniet mekaar so maar nie op n sagte liefde volle manier nie ons geniet mekaar op n rowwe hartkloppende spasie dat jou tong aan jou verheelmte vas sit.....

Ek gaan nou maar weer storie kyk en myself vergruip aan peanut butter het darem dit en jelly vir iets soets ek kan winkel toe gaan maar eers geld trek my kaart deurmekaar gemaak en nou kan die ding nie swipe nie great, my skuld seker ook tog net myne, ek wens ek het n groot teddie beer n moerse een gehad wat ek net kon vas hou en elke keer as ek aan sy arm vat hy net se ek is lief vir jou en jy is die beste vir my...


Nog n geheimpie,  voel maar net baie jammer baie jammer vir myself....

2 De Geheimpie

 Ek het nou gesien ek weet die vrou fantaseer oor n man, soos myne soos my Rijan, daai rowwe spasievolle ek het dit met Rijan, en ek het nie een soos haar man wat soet en stabiel is nie, ek soek dit nie, Rijan daar is iets anders wat jy moet verander, maar dalk onmoontlik vir jou....

Ek wil nie he Rijan moet nou in iets verander wat hy nooit sal wees nie, ek wil he hy moet my laat vergeet van al my worries en my laat ontplof van binne...

Ek wil net voel ek hoort by hom, ek wil net he hy moet my op eet net soos hy kan, nie net net op n stoute manier nie, maar met sy woorde want hy kan nie sy lus keer nie dit loop oor sy lippe en sy vingers kan nie ophou nie hy moet net aan my voel.

Daai boksie van my bly in my hartjie klop en se dink bietjie meer as net dit waaroor jy nou wil skryf jy het tog so baie om te doen waar is jou poriteite Judy.  Jy le en kyk kastig n series en al waarvoor jy lus raak is vir jou Rijan, jy het hom kwaad gemaak briesend so sex is uit, wat doen ek nou, as ek aanhou kyk shit sal nie kan nie, ek kan ook nie my tricks gooi nie CJ mos vandag  en res van sy skooldae by die huis, maar al was hy nie hier nie het ons nogsteeds nie want ek is lus vir jou maar jou poriteite is verkak veral teenoor my.....

Die vrou laat my tog so aan myself dink dis presies wat ek gedoen het en met mans soos Rijan en nogsteeds het ek my greatste wonderlikste onbeskryflike sex saam met Rijan nog nooit in my lewe nie ek is nou 37 en dit is ongelooflik, ek het nog nooit so lekker gekry saam my voriges soos met Rijan nie, hulle was maar net ag ek sal le en kry tog klaar.

Met Rijan is dit hy kan nie genoeg van my lyf my mond my hande my tiete my boude my hy kan nie genoeg van my kry nie.... Ek ook nie van hom nie want nog elke keer as ons dit doen in die oggende toe deur,  CJ slaap nog,  is dit perdjie klim, perdjie af , ek verstaan ek het jou opgebou van gisteraaand af maar jy het weer bietjie vir my bene en joune te lank gevat om klaar te maak , maar is fine,  is okay as ons dit in die oggend doen maar dan verwag ek jy moet tussen 1 en 2 hier wees  jy hoef my nie te smeek nie jy moet net aan my vat net vir my se kom ek en jy gaan kamer toe net om my te laat glimlag en dan vanaand dan kom ons saam..... 

Dit is nog altyd die probleem as ons dit gedoen het in die oggende dan jaag jy nie huis toe nie jy gee nie om of ek dalk lus is nie, jou ouers is belangriker veral jou ou ma.  Ek kort jou liggaam of jou hande of jou meneer om my te laat voel wat jy vanoggend gekry het, maar nee hulle en al die ander goed wat ek kan as verskoning gebruik as om my uit my lus te verlos ek het jou dit nog nooit gese nie, ek kon nie dit klink net te selfsugtig maar dan dink ek,  ek is nie ek wou ook net daai gevoel gekry het wat ek jou vanoggend laat voel het.....

 Nog n geheimpie uit die boksie...

My klein boksie

 Ek haat myself toe CJ klein was wou ek altyd by hom gewees het ek kon nie n dag sonder hom gewees het nie.

Ek wou gewerk het hom die wereld gekoop het, en al wat ek gedoen het was tyd mors al wat ek kon gekoop het was kos. ek moes net besluit het ek spandeer elke min van jou ou klein mens lewe en nou na 12 jaar kon ek dit reg kry.

Dit is nie maklik nie vir al nie in n klein dorpie nie.

Ek het my geheime in n boksie gesit ek het so baie cravings want dinge tussen my en kind is tops.

Die dinge tussen my en Rijan is nie lekker nie, hy wil net sex maar dan sien ek n ander man nie in lewende lywe nie maar op netflix en hy is die tipe wat ek na smag, ek ken myself ek sal nie met n goeie wonderlike great man met nie so groot meneer tussen sy bene soos wat ek nou het nie, maar n goeie man is beter as goeie sex, so het my ma my altyd gese. Regtig Judy lewe gaan nie net oor great sex nie.  Sy was reg ons kan nie komunikeer nie ons kan net lekker great kom.

Goeie man neem sy besluite self, en hy sal wil kyk wat skryf ek wat het ek in gedagte of wat pla, of is ons sex goed genoeg is sy tog happy saam my? Bietjie meer in my as mens belangstel. 


Ek kry nou en dan begreete om als te print en se lees net maar as als uit my boksie uithaal  en Rijan lees net n bietjie maar sien nie regtig raak wat ek try se nie, wat is die punt dan.  So is maklik om so bietjie uit my hart se boksie goed uit te laat, nooit als nie dis nie veilig nie ander mense hou dit dalk teen n mens so die bietjie goed wat uitkom is darem net om myself te oorreed jy doen nie te kak met jou lewe nie. 

Dalk meer insit en Training net klaar maak en aangaan soos nou. Daar is nie veel om oor te moan nie hier is kos hier is geld nie moer baie nie maar genoeg om vir nou te oorleef.

Ek weet en besef ek skuld  CJ meer want hy is net n geskenk van bo. Ek lewe vir CJ en vir Rijan maar Rijan moet nog groot word.  Ek try om vir CJ reg groot te maak, maar ek herken dit ook maar ek doen nie altyd die regte dinge nie, ek het n vreeslike kak humeur ek hou van vloek en skreeu. 

Ek hou nie daarvan om te baklei of te stry nie ek hou meer daarvan as jy my kwaad maak of sleg se bly uit my pad want jy is dan in my pad, ek sal as ek voel jy is meer werd as om te verloor sal ek met jou kontak maak as ek oor my kwaad is, maar moenie aanhou karring nie ek sal jou soos n eier laat lyk want ek dink jy is die hoof nar in jou eie sirkus.

Ek het die gewoonte as R my kwaad maak dan dink ek terug aan my ex'e daar is baie vir n platte landse meisie was my jong mens lewe sorg vry en lekker.

Ek was stupid om te wou trou ek moes nog meer exprenciese opgetel het met die lewe, maar tog die bietjie vryheid wat ek gehad het om te kuier, te rook en niks wat mens oor hoef te worry nie, maar dan word jy n ouer en jy verlang terug na die sorg vrye lekker rowwe verhoudings.

Ek onthou nog ek het een aand so gekuier en die aand in die bakkie was moer lekker sex.

Ek onthou ek kon nie genoeg gekry het nie.

Ek het so iets nodig al die veraantwoordelikheid maak my mal, ek wil he Rijan moet my sex dat ek nie moet krag he om te vra wat gaan ons eet nie?

5 de Geheimpie

Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...