Thursday 23 March 2023

4 de Geheimpie

 Ek het n ongelooflike liefde vir my seun, hier kom dit die vrese, wat se ek as hy my vra. Hoekom maak jul die deur oop en toe, hoekom is jul in die kamer, hoekom is die deur toe? Ek druip hier in my  lewe met vol punte, ek glo hy moet weet wat aangaan maar hy moenie te veel weet nie, hy moet nie weet van sex nie, hy se self vir my hy is nog soet... Ek gaan nou met hom so praat ai ek is bang ek maak dit erger..

My woorde aan CJ is: Sex is n wapen wat vroumense en mans gebruik,  al twee is so lief vermekaar hulle moet net aanmekaar vat.  Ek wat Judy is gee in of gee as ek iets nodig het vir die huis... Ek kry ongelooflik lekker dit is verby beskryflik maar voel so verkeerd, deur is toe, musiek was hard of is aan CJ is in sy kamer hy is nie dom nie...

Ek voel Rijan was by sy besigheidjie en hy verdien ook maar die bietjie aandag en dan weer CJ is my wereld... CJ moet by die skool wees maar nee ek wat Judy is dink mos homeschooling sal beter wees....

Ons gaan van 8 uur tot 2 uur huis werk en my training goed doen ek is agter, wag vir laptop moet paiere kry om aansoek klaar te maak.  CJ word groot en ek weet nie wat is reg en wat is verkeerd nie.  Ek en CJ was nog altyd close, hy wou gehad het dit moet net ek en hy wees, maar dit kan nie so werk nie, hy wat CJ is moet ook sonder my klaar kom.

CJ is gebore in Isle Of Man, toe was dit darem ek en sy pa, was getroud toe ons soentoe gaan. 

Ek wou nooit gewoonweg gebore gegee het nie, ek wou n keiser gehad het, maar Dokters en Nurces is mos slimmer, toe druk hul vloeistof binne my om normaal te kraam, CJ se hartkloppie het geval, kon toe n keiser kry, ek skuld vir CJ dit ook hy het my en sy lewetjie gered. CJ se pa was n dronk gat ek het baie foute gemaak asgevolg van Jan.

Ek het eendag my vriendin Natalie (RIP) gevra hoe vergewe mens jouself, haar woorde hoor ek nog altyd: ons het die verkeerde pa's gekies maar as ons nie het nie Judes dan het ons nie ons Medallion gekry nie ne?? Ja en net daai woorde het my laat besef as ek iemand anders gekies het die regte keuses in die lewe gemaak het, sou ek nie vir CJ gehad het nie, dalk is ek uiters kak met die opvoeding ding...

Die liefde wat ek vir CJ het en dit is nie onnormale liefde nie. Dis net hy is my enigste, ek kan vir hom goed koop, as ek geld het hoekom nie, hy is my enigste, ek is bly ek het net vir CJ want ek dink ek sou ook n anderste ma gewees het met die ander as met die eerste een.

Ek het nie idee wat ek doen nie, ek kan raad vra ek kan na ander mense kyk en probeer copy, maar dit is nie ek en CJ nie, ek en CJ stamp moerse koppe ek en CJ is moerse close, maar waar is die lyn ek is die ma, jy is net die kind.....

Ek vra of praat liewers met CJ as met ma of pa of selfs Rijan is asof CJ dadelik begruip wat ek try se...Dis lekker maar ek wil he CJ moet travel, ek wil he hy moet n gelukkige lewe he...

Ek weet die lewe het meer harde klippe as wat daar sagte paadjies is, my jong mens lewe het ek gemors, ek moes net voor Laptop gesit het en net getik het, as ek als kon geskryf van Isle Of Man. Van als van my vreese tot CJ se eerste verjaarsdag..


Ek besef nou wat die woorde beteken: Jou drome is nie groot genoeg as dit jou bang maak nie.

Dit is so my grootste droom is CJ moet happy wees met sy besluite sy werk of wat hy graag wil doen sy drome uit leef!!!!  Dit maak my kak bang ek wil regtig nie misluk in dit nie....Nie sy lewe bevark nie.

So Ja dit is my 4de  diep geheimpie....



5 de Geheimpie

Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...