Tuesday 21 March 2023

3 De geheimpie

 Ek wens ek kon vir jou n kind gegee het, ja nou toe ek opstaan en gaan piepie toe is dit weer sulke tyd, shame dis hoekom ek so lus is en nogsteeds is, ag fok tog .

Ek wens regtig ek en jy kon saam n kind gehad het, jy is nie te kak met CJ nie maar jy verstaan nie, want jy het nie van jou eie nie, 

Ek sou daarvan gehou het dat jy nie n keuse gehad het om my bo jou ander mense te kon kies nie, nou voel ek ook maar net soos nog n vrou in jou lewe want ek kan nie vir jou n kind gegee het nie..

Ek sou daarvan gehou het as jou ou ma dan moes laaste staan in die ry, maar nee ek kry mos pms, great ag ek kan se jammer tot ek groen in die gesig is, ons is tog nog okay net jammer ons kan nie nou sex nie, ek en jy geniet mekaar so maar nie op n sagte liefde volle manier nie ons geniet mekaar op n rowwe hartkloppende spasie dat jou tong aan jou verheelmte vas sit.....

Ek gaan nou maar weer storie kyk en myself vergruip aan peanut butter het darem dit en jelly vir iets soets ek kan winkel toe gaan maar eers geld trek my kaart deurmekaar gemaak en nou kan die ding nie swipe nie great, my skuld seker ook tog net myne, ek wens ek het n groot teddie beer n moerse een gehad wat ek net kon vas hou en elke keer as ek aan sy arm vat hy net se ek is lief vir jou en jy is die beste vir my...


Nog n geheimpie,  voel maar net baie jammer baie jammer vir myself....

No comments:

Post a Comment

5 de Geheimpie

Ek en R se ma kom nie oor die weg nie van die eerste oomblik toe ek en R net ogies gemaak het vermekaar. Sy het gebel ek het gewerk vandat R...